Monday, 8 July 2013

Naspers boikot wat kan jy doen?

Die volgende kan gedoen word:
- Nie meer enige betaalde Naspers produk koop nie. Sien lys met publikasies.

- Gesels met ander mense oor die boikot van Naspers.
- Spreek winkeleienaars daarop aan.
- Bel adverteerders en se vir hulle advertensies in publikasies van NASPERS gaan hulle skaad.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.