Thursday, 25 July 2013

ebrief rakende Weg Tydskrif wat deel van media24 is

barnie.louw@media24.com

Hello Barnie 

Rakende WEG Tydskrif 

Vanoggend uitgevind dat julle deel is van Media 24 wat die volksmoord op die blankes ignoreer en in sommige gevalle betwis


Jammer om te se maar ek kan julle ongellukkig nie meer ondersteun nie

Ek het elke liewe uitgawe van dag een af van julle tydskrif en voel soos n dood in die familie.

Dana het ook sy siel verkoop en al skrywe wat hy deesdae lewer het altyd n kleur konnotasie. Seker hieroor dat hy nie meer vir julle skryf nie.

Gaan julle mis maar sal ook daaroor kom.

Dankie

Pieter

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.